AMIGHTYWIND Reddings Gebed Afrikaans (Salvation Prayer- Afrikaans)

0

Originally published on Oct 16, 2011 by YAHUVEHsaves ,AMIGHTYWIND Reddings Gebed Afrikaans (Salvation Prayer),YAHUSHUA (יהושוע) ‘n Hebreeuse Naam, en die oorspronklike Naam van JESUS.,Africaforyahushua.com,Amightywind.com,Almightywind.com,(Ons word steeds gered in die Naam van JESUS, maar die antichris sal die Naam Jesus Christus vir homself gebruik IN DIE GROOT VERDRUKKING, so leer ken YAHUSHUA se NAAM vir dan).,Liewe YAHUSHUA ha MASHIACH,,ek neem U aan as my Here en my Redder, U is die God wat ek lief het. Ek glo dat U die prys vir my sonde by Golgota betaal het, en dat U gesterf het en weer opgestaan het vanuit die dood op die derde dag. ,Ek wil vra dat U binne in my hart sal inkom, en my sondes sal vergewe, was my skoon van alle ongeregtigheid. Ek is jammer dat ek gesondig het, en ek draai nou weg van daardie sondes. ,Dankie dat U my volmaak met U Heilige Gees, en my die begeerte gee om U al die dae van my lewe te dien en lewe U lewe in my YAHUSHUA, sodat U Verheerlik sal word! ,Dankie dat U my die begeerte gee om U Bybel te lees. Gee my die wysheid om dit te verstaan. Dankie dat U my Liefhet en dat U my siel Red, sodat my Geloof sal groei, sodat ek eendag saam met U in die Hemel kan wees. ,Vul my Nou met U Heilige Gees en bevry my van die bose een, bid ek in U NAAM YAHUSHUA! ,Help my YAHUSHUA om te onthou dat almal gesondig het en ver van YAHUVEH se Glorie af is, en dat U gekom het om ONS as sondaars te red, en dit is hoekom U ons REDDER genoem word. Amen. ,Lees hierdie gebed weer, hierdie keer NIE met kennis uit jou eie geheue nie, maar met jou hele hart! Glo in GELOOF! En onthou YAHUSHUA is NIE net GOD nie, maar HY is jou beste vriend! ,Hy gee so baie om vir jou, Hy is so lief vir jou, net soos jy is. HY haat sonde, maar HY is lief vir jou, die sondaar! YAHUSHUA het die prys vir jou sonde betaal, en nou hoef jy nie meer skuldig te voel of jouself te veroordeel nie! Belei jou sondes teenoor YAHUSHUA. ,Noem jou sondes, vertel vir HOM dat jy jammer is, ,Vra vir HOM dat HY jou sal vergewe! Al jou sondes in die verlede en in die hede. ,’n Sonde is enige iets wat jy gedoen het of wat jy besig is om te doen, wat ‘n Heilige YAHUVEH ongelukkig maak. Niemand is perfek nie, onthou dit!,Leer om Heilig te lewe, en gehoorsaam al GOD se 10 Gebooies deur die krag in YAHUSHUA se NAAM en BLOED. (Openb 12:11). Dit is nie moontlik om Heilig te lewe op jou eie nie, sonder SY Bloed, en SY NAAM, en Heilige Gees salwing. ,Lees die Nuwe Testament en leer wie YAHUSHUA is. Lees Johannes 3:16. Die bybel sê dat ons HOM as HERE en Redder moet bely, dan sal HY jou voor Vader YAHUVEH bely.,HY het opgestaan uit die dood en HY sit nou aan die regterhand van YAHUVEH in die Hemel. ,Leer ken YAHUSHUA nou. Lees Johannes 17:3. Die ewige Lewe beteken om YAHUSHUA te ken. Dit begin nou. ,Moenie skaam wees vir YAHUSHUA nie. HY is NIE skaam vir jou nie.Vertel vir iemand dat jy vir YAHUSHUA van Golgota en Nazaret aanvaar het op hierdie dag! ,Al die engele in die Hemel is nou verheug!! ,Laat ons saam met jou bly wees! Indien jy ‘n pastoor nodig het. Ons het meer as een.Welkom by die familie van YAHUSHUA! ONS SIEN UIT OM JOU IN DIE HEMEL TE ONTMOET, INDIEN NIE HIER OP AARDE NIE! ,Africaforyahushua.com,Amightywind.com,Almightywind.com,Kontak ons en vertel ons van die geskenk van die Ewige Lewe wat jy nou net van ons kosbare YAHUSHUA Messias ontvang het!

Comments are closed.